Enovelle - Drake lyrics

Published

0 93 0

Enovelle - Drake lyrics

Vertel my ‘n sprokie van monsters en trolle en drake en die regte wêreld. Ek wil bang word en verskonings soek om by jou te bly. Neem my terug na die ou Transvaal, waar mense die hemel kan koop Want jou siel is meer werd as pappa se opinie, van toekoms en hoop Los my drome vir my dat hulle dit onder mekaar kan uitbaklei. Ek wil bang word en verskonings soek om by jou te bly Neem my terug na die ou Transvaal, waar mense die hemel kan koop Want jou siel is meer werd as pappa se opinie, van toekoms en hoop