Eden - Knieë Lam lyrics

Published

0 372 0

Eden - Knieë Lam lyrics

Jy se dit is verby Jy se jy kannie langer bly Met my hart hier in jou hande Weet ek jy moet gaan Ek wens ek kon jou hou Ek wens ek was 'n beter ou As dit jou laaste aand by my is Wil ek jou nie laat gaan En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam ooooh jy haal die wind hier uit my seile En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam ooooh ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy Se jy's lief vir my Ek wens jy kan verstaan Hoe mis ek al ons tye saam Ek mis jou hande deur my hare Hoe kan ek jou laat gaan Ek sien jou in die reen Ek sien hoe jy jou hart uitleen En ek wens na al die seer kry Sien jy ek's die een En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam Ooooh jy haal die wind hier uit my seile En ek bly net lief vir jou En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam Ooooh ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy Se jys lief vir my Net lief vir Net lief vir my Net lief vir Net lief vir my Net lief vir Ek soek jou naby my En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam Ooooh ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy Se jys lief vir my En nou staan jy voor my Ooooh jy maak my kniee lam Ooooh ek voel jou hande deur my hare En ek wens dat jy Se jys lief vir my