Dewald Wa**erfall - 'n Jaar Na September lyrics

Published

0 109 0

Dewald Wa**erfall - 'n Jaar Na September lyrics

Ek onthou Somerdrome tussen my en jou En ek onthou ons was so Jonk en onskuldig En die wêreld was gemaak vir dromers Ek onthou Toe die winter kom Die koue terg Ek vries die aande om En alles het verander Maar nie een van ons het aanbeweeg nie Maar ek kan nie onthou nie Waarom jy weg moes gaan nie En ’n deel van my hart vat Na die Kaapse Oseaan nie Want dis al ’n jaar na September En ek en jy is albei nog alleen Jy’t gesê Jy sou vir altyd wag Maar elke uur Is ’n yskoue somersdag As dit reën in Pretoria En die Jacarandas leeg is sonder jou Maar ek kan nie onthou nie Waarom jy weg wou gaan nie Van die somer en die onskuld Van Pretoria se dae nie Want dis al ’n jaar na September En ek en jy is albei nog alleen Ons het mekaar belowe 365 dae As ons albei alleen is Kan ek jou daar kom haal Ek het gebel Jy’t my vertel Daardie somer was die laaste bladsy in ons twee se verhaal En ek kan nie vergeet nie Dat ek jou nie kan laat gaan nie Jy’s my somer My uitkoms Na al my donker dae hier Dis al ’n jaar na September En ek en jy is albei nog alleen Tot volgende September Dalk verander alles dan weer