Dewald Wa**erfall - Masjiene lyrics

Published

0 111 0

Dewald Wa**erfall - Masjiene lyrics

Aan die anderkant Van ’n selfoonsein Is daar iemand wat Verlang na my Sal ons ooit kan praat Sonder die lawaai Hierdie stad verlaat En kyk hoe draai ’n wêreld vol masjiene En wys my wie ek is Wanneer ek jou mis Leer my om jou nie te laat gaan nie En jy staan kaal met al jou klere aan Die wêreld uit sy wentelbaan Die aarde kaal gestroop van sy miljoene Maar ons lewe soos masjiene Aan die onderkant Van die suiderkruis Is daar iemand wat Daar wag vir my En sy stuur haar sein Maar dis net lawaai Sal sy saam met my Kan kyk hoe draai ’n wêreld vol masjiene ? Daar is siel in al jou simmetrie My hart verdwaal in jou tegnologie Leer my hoe om lief te hê In ’n wêreld vol masjiene