Dewald Wa**erfall - Jy Was Reg lyrics

Published

0 54 0

Dewald Wa**erfall - Jy Was Reg lyrics

Ek wou dit nie glo toe jy dit sê nie Jou toelaat om my mure met jou woorde af te breek Ek kan net nie glo ek’t jou laat wag nie Wat het my laat dink dat ek jou hart net so kon breek En ek weet ek sal jou nie kan vergeet nie Ek het soveel van myself op hierdie langpad al verloor En ek weet dis te laat om te wil terugdraai Maar ek wil nie altyd wen nie En dis tyd om te erken jy was reg Jy’t gesê die tyd staan stil vir niemand nie Ek’t gesê die lewe is geduldig net soos jy Nooit gedink die ure sou my inhaal nie Ek wou nog probeer toe is alles reeds verby Jy was regtig my heel beste vriend Ek onthou dit nou weer Al die pyn wat ek jou nie kon keer Jy’t gesê jy sou wag Maar toe kom daardie dag Dat jy weer net besef jy verdien soveel meer