Dewald Wa**erfall - Die Anderkant Van Liefde lyrics

Published

0 126 0

Dewald Wa**erfall - Die Anderkant Van Liefde lyrics

Ek het belowe ek sal jou op pas En jy’t gesê jy hou vir altyd vas Maar die werklikheid is die werklikheid : Soveel anders as die droom Ons het gedink ons sal altyd wees Maar miskien het ons dit mis gelees Miskien het ons geweet, maar wat weet ons nou eintlik ? Van wat dit vat om oor te begin Wat dit vat om weer te probeer Wat het ons laat dink dat ons kon staan vir soveel meer ? Aan die anderkant van liefde Het ek jou klaar vergewe Ek wil hê jy moet weet ek het klaar vergeet En jy moet aangaan met jou lewe Kom ons hou die vrede Vergeet van ons verlede Ons het als probeer En nou staan ons weer Aan die anderkant van liefde Die tyd kan alles genees En nou kan altwee van ons beter wees Miskien moet ons besef ons het altwee dalk iets geleer van Wat dit van om oor te begin…