Dewald Wa**erfall - As Jy Iemand Liefhet lyrics

Published

0 82 0

Dewald Wa**erfall - As Jy Iemand Liefhet lyrics

Ek was al hier Ek ken die reuk Ek weet jy het soveel kere al Van my vergeet Dit was net jy Nog altyd jy Jy’s so diep hier in my ingekerf Hoe kry jy dit reg ? Maar jy het my hart gaan staan en breek Ek moet baie sterker wees, ek weet Maar dis nie so maklik om te vergeet As jy iemand liefhet Jy ken my hart Jy vat so diep Daai woorde wat my lief gemaak het vir jou Was alles verniet Ek het als gegee maar tog te min Die ergste is dat ek dit weet