Dewald Wa**erfall - Altyd Jonk Bly lyrics

Published

0 137 0

Dewald Wa**erfall - Altyd Jonk Bly lyrics

Wie gee om wat more gaan bring ? Die lewe is te kort, so spring met altwee voete in Hierdie wêreld skuld ons niks nie Ons maak geen verskonings nie Ons sit ons hande in die lug Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Wie gee om hoe more gaan voel Die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel Ek en jy sal alles moet gee More doen ons als net weer