Dewald Wa**erfall - 1000 Kerse lyrics

Published

0 103 0

Dewald Wa**erfall - 1000 Kerse lyrics

Ek sien ’n duisend kerse brand Aangesteek deur elke vrou Wat hoop haar man maak nog ’n aand Dis ’n baken in die nag Dit gee ons hoop, dit gee ons krag As ons nie weet wat op ons wag As ons nie weet wat op ons wag Ek sal jou opdra Ek weet ek’s glad nie in beheer Ek sal nooit opgee Ek sal by jou staan Na jou verlang Solank die kerse brand Ek sal aanhou loop Gee jou my woord Solank die kerse brand Is daar genesing na die seer ? Nog ’n les wat ons moet leer ? Waarheen dan heen weet U alleen Ek vra jou glo jy soos ’n kind Dat ons mekaar net weer sal vind As die stof en haat gaan lê As die stof en haat gaan lê