Danie Botha - Die Houtkruis lyrics

Published

0 256 0

Danie Botha - Die Houtkruis lyrics

Daar was 'n houtkruis 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Ek onthou vir Dawid Voor die ark het hy gedans en juig Na die kruis van Jesus Hoe sal ons kan hande vou en swyg Daar was 'n houtkruis 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Wie sal my kan stil maak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete dan in dans los wil breek Daar was 'n houtkruis 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak Daar was 'n houtkruis 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing Daar was 'n houtkruis 'n Redder aan 'n houtkruis vas geslaan Ja daar was 'n houtkruis En daarom sal ek sing