Danie Botha - Houtkruis lyrics

Published

0 228 0

Danie Botha - Houtkruis lyrics

Daar was ‘n houtkruis My Jesus aan ‘n houtkruis vageslaan Ja daar was ‘n houtkruis En daarom sal ek sing Ek onthou vir Dawid, Voor die ark het hy gedans en juig Maar na die kruis van Jesus, Hoe sal ons kan hande vou en swyg Wie sal my stilmaak Wie sal my kitaar se snaar afbreek Wie sal my kan doodmaak As my voete in dans wil, los wil breek Ek vra nie hoe jy voel nie As gevoelens hoegenaamd besluite raak Dan was daar nooit die pyn nie Toe die spykers deur die bloed daardie Houtkruis kraak