Danie Botha - Ek Sien Die Lig lyrics

Published

0 114 0

Danie Botha - Ek Sien Die Lig lyrics

Krygsman maak gereed vir die geveg In jou hande is die swaard Van die Gees en die gereg Kry skoene aan jou voete Wat baie ver kan loop En die gordel van die waarheid Met die skild van die geloof Die merk van ‘n man Rig jou oe op die waarheid Op die son wat altyd skyn Kry jou wapens van die Here Kyk die hemel staan jou by Daar is geen onheil of geen vrees Wat jou ooit sal onder kry Jy't die hoogste outoriteit Jy't die krag van God gekry Die merk van ‘n man Ek sien die lig Ek weet ek leef En ek hardloop nou. Soos een wat weet Ek sien die lig. Ek weet waarheen En ek hardloop nou. Soos een wat weet Kyk die hemel en die aarde En alles sal vergaan Maar die koninkryk van die Here Sal in ewigheid bly staan Hy's die lig wat helder skyn Hy's die son van geregtigheid In sy hande is die waarheid Die lewe se gordyn Die merk van ‘n man Ek sien die lig Ek weet ek leef En ek hardloop nou. Soos een wat weet Ek sien die lig. Ek weet waarheen En ek hardloop nou. Soos een wat weet