Danie Botha - Wenners lyrics

Published

0 119 0

Danie Botha - Wenners lyrics

Sien jy nou die lig, weet jy dat Hy leef Dan ken ek mos jou oë, dit was altyd daar gewees Blind het ons gekyk, die waarheid mis gelees Die vrede was altyd daar gewees Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my Blind het ons gekyk, die lewe gevrees Soek jy na 'n toekoms, wil jy ook daar wees Wenners, wenners, wenners, wenners wil ons wees Lewe jy met haat, lewe jy met vrees Wenners, wenners wenners, wenners moet ons wees Lewe vir 'n toekoms, lewe om daar te wees Saam kan ons mos waag, met moeite en verdriet Opdraand mag dit gaan, maar ons weet dis nie verniet Dan sien ek weer jou oë, die pad het ons gekies Terugkyk sal ons nie, verloor is geen ekskuus O, wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees Lewe jy met haat, lewe jy met vrees Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees Lewe vir 'n toekoms, lewe om daar te wees Kyk nou weer 'n keer, stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied, 'n lied vir jou en my Dan sien ek weer jou oë, die vensters van jou siel Kom ons strewe na 'n toekoms, anderkant die spieël O, wenners, wenners, wenners, wenners moet ons wees Lewe jy met haat, lewe jy met vrees Wenners, wenners wenners, wenners wil ons wees Lewe vir 'n toekoms, lewe om daar te wees Lewe vir 'n toekoms, lewe om daar te wees