Coenie De Villiers - Wiegeliedjie lyrics

Published

0 123 0

Coenie De Villiers - Wiegeliedjie lyrics

Biesie, biesie, bame vou die handjies same potjie rys, potjie vleis, Katpoot Ame Die wyse man sal jou kan wys die liefde is soos vuur en ys as vuur dan brand en ys kan sny hoe sal 'n mens ooit lief kan kry? Biesie, biesie, bame vou die handjies same potjie rys, potjie vleis, Katpoot Ame