Chrisy - Free-Flow lyrics

Featuring ,

Published

0 183 0

Chrisy - Free-Flow lyrics

Yo its ChisY G & Jay-Jay 199997 You know how it is ! Hoor gou hie! Woaw (ChrisY G) Verse : in die lewe wil almal net dogs wees Almal is rude en almal het crews Ma ve my is hai nou net bored wees Gesigte mybru dit frons weer Eke is I RapDwgBees Ek kom hie met I rap dwg gees Almal wil dieselfde wees ma een ding van my eke wil I change wees en Eke wati kaki Worry niks wat julle praati Die lewe wat ek an met I strole en I stappie Dink ek is I pappie? Jinna eki wili lagie Met die mike in my hand sal jy dink ek is chucky , met my daat op my chat , met my plaat is gesak , met my bra an my kant doen ek alles an die brand Elke plek vir elke flow , waar eke kom , kom almal en skit my hand Eke is eke En julle is julle Narkies word gepluk Ons eet julle sonder skulle Julle wil wen , ma kry klom nulle Ek kom warm uit Soo kyki doen wat julle wil wuh! Die main rapper , ek hou dit lekker Ek trek rap an soos I Funky fresh jacket Soo vas ek het guts om enige eene an te vat!! Hahahah Yo kyki hais I stukkie Freestyle , okay uit die brains uit Right is ChrisY G en Jay-Jay Soos ek gese het , ek heti mee om te praatie soo kyki Jay-Jay kom wys jy hulle ma ha wat het jy in die box (Jay-Jay) Verse: Yaa Chais!! Dubbel triple nege Voeg net by nog I sewe Want ons kom mak lewe En Jesus hoor jy die meeste My woorde kom in reuse Kan dit ruk , en ruk dit beter Fabulous , hah ya neh dwg verseke!! Soos freddy Kruger staan ek kapardien In my bootste Takalanie rappers ek is reg vir julle goete Totaalie wanna bees sal my nooit kom haalie Memory card is leeg , bek toe hy kanie praatie! Aanvaar die! Op I anne level, Ruk die skaar hie! Just have some fun, gee julle iets om oor te praat brie! Ve my , jy sien my nooit sommer smile nie Party weet al , hulle moeti nog wil try nie! -Ya chais! , kyki mybru hai is nog niks hai nie man Hosh! (Ya neh hulle moet vas kyk) Ma net I freeflow en hie's dit nou! Wies ons?...... Hah FFBM op I track ons ruk dit mal en hulle gwala is damn that! X3 Funky fresh hah ya neh is the best yea. .