ChrisY G The Rapper - Ons is mingepla lyrics

Published

0 84 0

ChrisY G The Rapper - Ons is mingepla lyrics

Intro: ChrisyG: Jissses mybru Jay-Jay wat gan an met die mense mybru ? Jay-Jay: ahoy moet jou nie worry oor hulle nie man! ChrisYG: neh mahn die mense bly dan van ons praat , lyk my ons moet ma net an gan en mingepla wees Jay-Jay: Ja neh mybru ons is mingepla van al die haters , al die fakers en al die annes ha buite (Ja neh)(Ja chaise!!) Chorus: Ya kyk hie ons is mingepla Worry niks wat julle praat Ya kyk hie ons is mingepla Haters kan ma naar raak Ya kyk hie ons is mingepla X 2 Verse1: (ChrisY G) Helloway, helloways its ChrisY Bapey ek is afcool en my trap is nxa verby Ma dan kry ouens wat I man wil hate Weetie vewati guys I man is soo gecreate Nxa trap , nxa style , as jy my kry sal jy sien ek sal altyd smile Ek is byderhand jy kan altyd my nommer dail , ma vat jy my vir n fool dan krap ek diep in jou file And I just wanna be me No disrespect but motherfxck you! I'm not being rude , I'm just giving you a clue dat ek is duidelik en ek is afcool Chorus: Ya kyk hie ons is mingepla Worry niks wat julle praat Ya kyk hie ons is mingepla Haters kan ma naar raak Ya kyk hie ons is mingepla X 2 Verse2: (Jay-Jay) Vuur warme skedel , is on fire Warme flow an die brand soos ghost rider, julle naar gatte lag ek uit eke is dan higher die rappers steek ek vrek met die mike wat like van try wuh Gehoor jys mos nou n wat? n street fighter nog gekom om te speel ek sal jou somma pot met n sniper want jy het tyd ve mok stink hol gan change you dipper spore wat ek los achoos dit is net fire jy sali waag om te te trapie soos I brandende tyre voor man in die game ja neh super striker Jy vry nog met jou cherry ma sy is kla I naixr wees op I pos of ek gan jou fire Breaking: Ek gan jou fire , ek gan jou fire ek gan jou wat Huh? X2 Heee doutjies Ek is n bozamingepla Gee nie I fok om wat mense praat Boza! Want wat gan dit baat , ma julle kan dan fokkol maak Chorus: Ya kykie ons is mingepla Worry niks wat julle praat Ya kykie ons is mingepla Haters kan ma naar raak Dialogue: Jay-Jay: ek se praat wat jy wil! ChrisYG: Doen wat jy wil! Jay-Jay: in my oe is jy I ronne nul ChrisYG: hies is narkie laat ons hom skil Jay-Jay: a,a neh invite hulle lat hulle hie by ons kom chill ChrisyG: watch hoe raak hulle naar Jay-Jay: ekse mybru julle moet dit ma net soo aanvaar ChrisY G: want kyk hoe ruk ons die skaar Jay-Jay: narkies se chapies sal mos vinnig daal Chorus: Ya kyk hie ons is mingepla Worry niks wat julle praat Ya kyk hie ons is mingepla Haters kan ma naar raak Ya nehh. . . Outro: Kyk wee ve hai ene Jy sien hai varse Jinne hulle like hulle lekka hou nuh Nou wat hulle vars is Nee man! Jissit hou oukies like hulle warm hou wat ha gan , soo wat I man hulle net voedala Hulle's. Doukies man Neh am een ding ek tel op ve houtjies man Nee man wat praat jy van op tel van hai outjies ?