ChrisY G The Rapper - KOMBO lyrics

Published

0 107 0

ChrisY G The Rapper - KOMBO lyrics

Chorus: Uh ek se nie die kind is I kombo nie (Kombo nie) Ma die kind soek dan net bobo's brie (Bobo's) brie X2 Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou X2 Verse1: (ChrisY G) Die kind was afcool Heti nog baie gepraati Was van hai as jy har like Het sy har nie daar an gepla nie Elke dag in die huis, amper nooit op die straatie, goet op die skool kry elke jaar I nuwe naampie , ma toe sy op die hoer skool kom , skirtjie raak kort Ya neh die kindt het overboard Is van earrings en boue , ma die tannie se dis stront Sy wili hoori she just goes on hahah Chorus: ek se nie die kind is I kombo nie (Kombo nie) Ma die kind soek dan net bobo's brie (Bobo's) brie X2 Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou X2 Verse2: (ChrisY G) ( Jay-Jay-» Ooh hiezit Nou!) Sy het nuwe maaters Sy kom n uur laater Sy kry vere har eerste soen was die starter , die tannie stress en wonder wa sy vergader engel in die huis ma vervrot in die straat in By nou gan sy al by elke hok Private uit en in , hie n pyp en ha I shot Joe! En kyki mybru eke is gekok Want toe ek har nog sien toe dra sy I lang rok hahahah Chorus: ek se nie die kind is I kombo nie (Kombo nie) Ma die kind soek dan net bobo's brie (Bobo's) brie X2 Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou X2 Verse3: (Jay-Jay) Sy soek n ou wat kan swag Wat op har kan check n ou met n dollar wat kan kyk agter har holle , n ou met n plaat wat har kan uit vat tot by spar As jy wil met har praat dan wil sy jou haat , vertel jou stink en vra wat mak jy dit jou saak. Soos ChrisY G & Jay-Jay ek is mingepla Afcool doen net jou ding en dit is nxa kyk voor en loop af in die straat Chorus: ek se nie die kind is I kombo nie (Kombo nie) Ma die kind soek dan net bobo's brie (Bobo's) brie X2 Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou the girl (The girl) Los die goete van jou Hahahaha. .