Chris Chameleon - Muur lyrics

Published

0 148 0

Chris Chameleon - Muur lyrics

Lank reeds bou ek die muur tussen my en jou Skans wat die ganse wereld uit moet hou Word soms alleen maar ek raak dit mettertyd gewoond In n see van gesigte is ek die enigste wat my wereld bewoon En soms verbeel ek my dat ek dit met iemand deel En al my sielsverlange word in haar oe weerspieel En al my drome word waar As ek ontwaak Onlangs het ek teen my gewoonte in getuur Na die afstand tusen die einder en my hemelhoe muur Ek was verstom oor dit wat ek daar kon gewaar Jy en alles wat jy is het jou lank reeds om my muur geskaar En soms verbeel ek my dat ek dit met iemand deel En al my sielsverlange word in haar oe weerspieel En al my drome word waar As ek ontwaak Uit die slaapwandeling Die lewe in afwesigjheid Van die bedreiging van die liefde Langsaam het my jerigomuur ineen geval Deur jou lyf omsingel en jou laggende trompetgeskal My hart nog effe beskerm deur die klippepuin Voor die aanslag van jou toewyding het ek in my verdediging versuim En soms verbeel ek my dat ek dit met iemand deel En al my sielsverlange word in haar oe weerspieel En al my drome word waar As ek ontwaak