Chris Chameleon - Lucille lyrics

Published

0 98 0

Chris Chameleon - Lucille lyrics

Omdat jy beter weet Is ek geneig om my te steur aan die wyshede wat jy uiter En omdat ek weet jy weet Is ek geneig om jou in alle sake van belang te raadpleeg Lucille Jy wat altyd beter weet Lucille Jy vir wie ek vra As jou gewete meen Dat jy my van rade bedien sou wou ter wille van my welstand Mag ek jou beleefd smeek Om tog gehoor te gee an my partydige mymeringe Lucille Jy wat altyd beter weet Lucille Jy vir wie ek vra As jy my se dat jy dit nie waarlik in jou hart voel nie Sal ek jou se dat jy dit nie waarlik bedoel nie Of hoe? Jy is tog vry Om met my te kan Jy kry my dikwels vas En dis daarom dat ek jou grepe respekteer En jou desnieteenstaande nie vermy nie As ek jy was Het ek my dit veroorloof om te leef in die geloof Dat ek bemind is Lucille Jy wat altyd beter weet Lucille Jy na wie ek vra As jou raad is dat ons twee nie saam kan wees nie Kan ek nie anders as om vanand my nie aan jou te steur nie Of hoe? Jy is tog vry Om met my te kan