Chris Chameleon - Grootste Geskenk lyrics

Published

0 70 0

Chris Chameleon - Grootste Geskenk lyrics

Jare lank op reis En n leeftyd al verby Het gewandel waar die weg my wys En skielik was daar jy Ja ek ken ook die pad Hy strek hier agter my Het gedink dit lei na nerens En skielik was daar jy En ons het saam Saam uit die niet gekom Sonder soeke sonder plan Die wereld wederom En ons het nooit veel gevra nie Geen betekenis of wenk Maar gekry Liefde, die grootste geskenk En vir eens in my lewe Staan ek n oomblik stil Want bestaan is nie soos lewe nie En jy maak die verskil Ook my strewe na genot N gejaag was dit na wind Want die vrede en die groot geluk Het ek by jou gevind En ons het saam Saam uit die niet gekom Sonder soeke sonder plan Die wereld wederom En ons het nooit veel gevra nie Geen betekenis of wenk Maar gekry Liefde, die grootste geskenk