Chris Chameleon - Ek Kan nie Wag Nie lyrics

Published

0 117 0

Chris Chameleon - Ek Kan nie Wag Nie lyrics

Vir gans te lank is jy al weg Jy voel my hunker en jy weet dis eg Die tyd is nou om terug te kom Ek wag my dae en al my nagte om Vergeet my nie, ek sal jou hou Hier in my arms is daar net plek vir jou Ek kan nie wag om jou weer te sien nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie En die tyd staan stil Alles draai en draai en dit word nooit later nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie My vriende se ek hoort te weet Jy't lank gelede reeds van my vergeet Kastele bou ek in die lug As ek dink jy kom ooit weer terug Maar hul kan nooit weet wat ons weet Hoe ons vir ure lekker saam kan wees Ek kan nie wag om jou weer te sien nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie En die tyd staan stil Alles draai en draai en dit word nooit later nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie Draai en draai en draai en luister Tik tak tik tak kyk na die wyster Draai en draai die ure sleep verby Ek kan nie wag om jou weer te sien nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie En die tyd staan stil Alles draai en draai en dit word nooit later nie Ek kan nie wag om jou weer te sien nie