Chris Chameleon - Afspraak lyrics

Published

0 102 0

Chris Chameleon - Afspraak lyrics

As almal oplaas verdaag En jy jou weer verlate voel En die deur dig toemaak Die ligte een vir een afskakel En onderneem om more op te ruim Sal jy my inneem? Niemand hier sal jou verlaat nie Niemand hier sal jou verlaat nie Bly by my Wanneer die klanke van die fees Een vir een wegsypel in die skeure Van jou stilwordende huis Die groot groot leegte dig gevul Met niks tot oorlopens toe stil Sal jy my inneem? Niemand hier sal jou verlaat nie Niemand hier sal jou verlaat nie Niemand hier sal jou verlaat nie Vergeet ook nie ons afspaark nie Bly by my