Chris Chameleon - Weer Bymekaar lyrics

Published

0 147 0

Chris Chameleon - Weer Bymekaar lyrics

Jikkels ek's in my skik Ek het my boeglam geskrik Dog dis klaar dis neusie verby Dog dis die einde van jou en van my Hiert my lief dit was amper Amper dryf ons skip sonder anker Met die wind heel uit ons seile Van mekaar verwyder met myle Dit was byna so hitete Te perd is goed maar nie te te Te laat te moeg te siek en sat Te kronkelend opdraende pad Maar ons is weer bymekaar! My eie geselskap is goed Maar joune is tog soveel beter Ek's gelukkig alleen as dit moet Maar met jou is ek tog soveel beter