Chris Chameleon - Om Jammer te Sê lyrics

Published

0 125 0

Chris Chameleon - Om Jammer te Sê lyrics

Om jammer te se Is al wat ek kan se om jammer te se Met net een woord my hart te verwoord Dit wat ek nou voel vir wat ek aan jou gedoen het Nooit gedink Jammer kan so n groot woord wees nie Soms maak ek seer En ek kry altyd seer as ek die seer in jou oe sien En wanneer dit gebeur Dat ek die rede is vir wat ek in jou ie sien Maak dit my seer Nooit gedink Dat ek jou ooit so seer kon maak nie En o! om jou te verloor Was n verlies soveel groter as wat ek kon glo My dae't verdof Tot die stof waartoe stof terugkeer En die as van die vuur Wat ons liefde eens was Om dankie te se Vir wat jy is en vir wat jy vir my beteken Met net een woord my hart te verwoord Dit wat ek nou voel vir wat jy vir my gedoen het Nooit gedink Dat jy soveel vir my beteken nie…