Chris Chameleon - Ja Gesê lyrics

Published

0 129 0

Chris Chameleon - Ja Gesê lyrics

Jy't ja gese Niks maak nou meer saak nie Jy't ja gese Niks kan my nou meer traak nie En n lig het erens aangegaan En dis ek wat in die sonlig staan Jy't ja gese! En jou woorde was Woorde wat my pas Met n glimlag het jy gese Dat jy n kans sou vat Was dit wat ek se as ek met jou praat Of was dit dalk die wyse waarop ek jou aanraak? Jy't ja gese! Al wat n vrees is het ek verban En elke miskien is sedertien n kan En met jou kan ek berge versit En met jou wil ek my in die lewe verlustig Jy't ja gese En die res is om't ewe Jy't ja gese Nou's daar nuwe sin in my lewe En wat die lot ookal vir my beskik Gaan ek laggend tegemoet Met ons liefde en geluk Jy't ja gese