Chris Chameleon - Stapelgek lyrics

Published

0 367 0

Chris Chameleon - Stapelgek lyrics

Wel, die saak staan so: Vir n lang lang tyd hou ek jou nou al dop En nou raak dit so: Tot my eie spyt is ek totaal versot En nou's ek mal Stapelgek oor jou Miskien beter ek jou vermy Vir my vir altyd vat ja! Want ek's lankal deur jou lyf verlei Vir ly is ek al sat ja! En ek weet nie wat die sinne In jou liggaamstaal bedoel nie En ek weet ek kan in geen sin vir jou se Hoe ek oor jou voel nie En nou's ek mal, Stapelgek oor jou So, wat wil jy maak? Wil jy al die visse in die see net aan lyn hou? Wel, sny my los want dit raak te veel My hoop begin al kwyn. En ek weet ek sal van my kop afgaan As jy nooit eens na my kyk nie En ek weet jy kan my nie wegwens nie Want jy weet nie eens hoe ek lyk nie En nou's ek mal oor jou Stapelgek oor jou Want elke keer as ek na jou kyk Moet ek my gedagtes keer En nes ek klaar aan jou gedink het Dink ek vinnig weer En dit lyk of jy my nooit raaksien nie Maar ek hou maar aan probeer Want jy maak so lekker seer!