Brandon October - Ek's Oppad lyrics

Published

0 181 0

Brandon October - Ek's Oppad lyrics

Van kleinsaf droom ek van ver ver ry Tot die plek waar die son uithang Met bicycle of met my ou ou kar Of dalk die blou trein sal ek vang Soos die jare verby is en ek groot word Het die droom nooit ooit bedaar Tot vandag toe wil ek steeds die langpad wat Want ek weet op my wag sy wag daar Koor Niks kan my die hierdie keer trughou Eks oppad, ek sal nooit ophou... nie Tyd en wyl ons twee weer saam is Tot daardie dag, dis wat my plan is...hier Niks kan my die hierdie keer trughou Eks oppad, ek sal nooit ophou... nie Tyd en wyl ons twee weer saam is Tot daardie dag, dis wat my plan is...hier Vers 2 In 'n dorpie se strate loop 'n mooi jong nooi Ek dink dis jy en ek roep jou naam Toe sy omdraai voel ek hoe my hartjie val 'n Ander vrou, nie jy, ek was so skaam Na ontbyt, pak my goed, eks weer op die pad 'n Klein gebed, O Here gee my krag Want eendag is eendag dan sal ek wees By die plek waar sy staan en wag Koor Vers 3 Vanaand as die paaie so stil stil is Is ek sak en pak uit die deur Ek weet my liefste wag al my lewe lank Ek sal die rys maak hierdie keer By Franshoek se stasie soos die trein in kom Deur die stoom wat die trein uitblaas Sien ek jou sit en wag vir die tyd dat ons Bietjie saam is vir oulaas