Bouwer Bosch - Uurglas lyrics

Published

0 483 0

Bouwer Bosch - Uurglas lyrics

Uurglas loop uit die lewe dans met my Op en af heen en weer deurmekaar hoop ek sien jou weer so wees nou wees nou hier naby my los die wereld los die seer dis net ek en jy want tyd is nie ons sin nie die lewe is nie herwinbaar en tyd is nie ons sin nie more kan wag want vandag is dit ek en jy vandag is dit ek en jy vandag is dit ek en jy die lewe is nie herwinbaar nie