Bouwer Bosch - Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) lyrics

Published

0 219 0

Bouwer Bosch - Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) lyrics

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) In 1970 het hierdie afgespeel 'n storie waar liefde die verpleegster se drome steel Met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp Het hy haar aandag oorgeneem By Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes Musiek het jou gekies Ek onthou die eerste keer Het jy gesê ek moet "konsentreer" Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal Ten minste het ons mekaar Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans 40 jaar later en die plaat herhaal homself Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord Musiek het ons gekies Ek onthou die eerste keer Het jy gesê ek moet "konsentreer" Ek onthou die eerste keer Het jy gesê ek moet "konsentreer" Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal Ten minste het ons mekaar Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal Ten minste het ons mekaar Die musiek raak moeilik die ritmes verskil Maar die liefde wil steeds draai Sy kan nie keer nie Sy drome kry lewe Dis die storie van Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal Ten minste het ons mekaar Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes Musiek het ons gekies Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei Ons tree verdwaal in hierdie danssaal Ten minste het ons mekaar Tommy Williams se dansskool Chris Andrews se brown eyes Musiek het ons gekies