Bouwer Bosch - Verkeerde Note lyrics

Published

0 147 0

Bouwer Bosch - Verkeerde Note lyrics

Verkeerde Note (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Ek wens jy kan sien wat ek probeer doen die plan is nie om jou kwaad te maak nie Dit is net musiek, dit is net woorde Die lewe is meer as net akkoorde Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry Note val op oop harte galop My siel rus rustig in die melodie Liefde en leed haat is jou kreet Die plan is nie om jou kwaad te maak nie Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry Die lewe is 'n lied soms moet jy sing soms moet jy skree *lewe is 'n lied vir my Al ken jy nie die woorde nie moet jy deelneem *saam sing saam skree Die wysie en die ritme hoef nie een sin te maak nie *neem net deel Solank jy net nie ophou dans nie. Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry Hoe kan ek my siel verkoop *die son en die maan sal eers skei As hy nie eers aan my behoort nie *voor ek teen my liefde stry Ek doen wat my hart begeer ek probeer *sing eerder saam as wat jy Elke dag 'n beter mens wees *kla by my oor swaarkry