Bouwer Bosch - Sit En Wag lyrics

Published

0 394 0

Bouwer Bosch - Sit En Wag lyrics

Sit En Wag (Saam Met Steve Hofmeyr) (Musiek deur Wynand Delport en Roux Cloete. Lirieke deur Roux Cloete) Ek hoor hoe haal my drome asem en ek voel hoe my siel weer begin te leef is dit jy in my onderbewussyn of versuim jy net bewustelik om te verdwyn Ek skryf dan weer oor hoe ek leeg voel en woorde maak meer sin vir die een vir wie jy dit bedoel om die woord liefde uit te spreek vat baie van my tyd om die woord liefde uit te spreek vat baie van jou tyd Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Ek sit en wag vir jou Ek sit en wag net vir jou Ek hoor hoe haal my drome asem dalk te optimisties dalk net vrees om die woord liefde uit te spreek vat baie van my tyd om die woord liefde uit te spreek vat baie van jou tyd Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Ek sit en wag vir jou Ek sit en wag net vir jou As ek my oë oopmaak sal jy daar wees As ek my oë oopmaak sal jy daar wees Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Stil sit en wag tot jy hier is Stil sit en wag tot ek jou stem hoor Ek sit en wag vir jou Ek sit en wag net vir jou