Bouwer Bosch - Orkes Moles lyrics

Published

0 327 0

Bouwer Bosch - Orkes Moles lyrics

Pa pa parra pa pa x3 Pa pa pa Pa pa parra pa pa x3 Pa pa pa My naam is Bouwer en ek probeer te sing en hierdie is my cd wat ek self uit bring maar jy sing nie eens mooi nie JA JA Ek WEET en ek is eintlik ook glad nie 'n rapper nie YO YO Daar is 100 beter sangers en skrywers as ek en almal ewe besig om te veg vir 'n plek in hierdie klein klein wêreld van Afrikaanse musiek en almal is net dieselfde en niemand sing verniet Hoekom moet dit altyd kompetisie wees kan almal maar net nie een groot orkes wees nie want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry terwyl daar soveel beter musikante as ek is (soos dié ou) Pa pa parra pa pa x3 Pa pa pa. So, ek kan nie sing as ek nie saamstem nie, o nee ek kan nie sing as die woorde nie sin maak nie (hmm-mm) een ding wat jy wel moet besef is dat most of the treffers eintlik vertaal is. Geld laat 'n out aanhou sing en geld laat 'n ou beter sing geld laat 'n ou nonsens sing en geld bring die treffers in Hoekom moet dit altyd kompetisie wees kan almal maar net nie een groot orkes wees nie want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry terwyl daar soveel beter musikante as ek is Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie of as die woorde nie sin maak nie Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie of as die woorde nie sin maak nie Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie of as die woorde nie sin maak nie Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie Auto-tuning niemand can record sonder auto-tuning. Auto-tuning niemand can record sonder auto-tuning. Hoekom moet dit altyd kompetisie wees kan almal maar net nie een groot orkes wees nie want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry terwyl daar soveel beter musikante as ek is