Bouwer Bosch - Jy En Ek Is Ons lyrics

Published

0 335 0

Bouwer Bosch - Jy En Ek Is Ons lyrics

Jy En Ek Is Ons (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Jy kan my nooit ooit laat gaan nie Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie Jy het my hart gesteel toe ek my glimlag vir jou leen dit was 'n koue aand jou hand in myne was so vreemd ek kan nie lyftaal praat nie maar ek weet wat jy wil sê ek kan nie lyftaal praat nie maar ek weet wat jy wil sê Jy en ekke, jy, jy en ekke sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke kom ons laat dit gaan Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke, jy, jy en ekke) sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke) Jy het my hart gesteel jou glimlag sny reg deur my are dit was 'n koue aand ek groet jou oë in die skare jy trek my siel uit soos jy in my oë kyk jy trek my siel uit soos jy in my oë kyk Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke, jy, jy en ekke) sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke (jy en ekke) kom ons laat dit gaan Jy en ekke, jy, jy en ekke sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke kom ons laat dit gaan Jy en ekke, jy, jy en ekke sal dit nooit verstaan Jy en ekke, jy, jy en ekke Jy kan my nooit ooit laat gaan nie Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie Jy wil my nooit ooit laat gaan nie Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie Jy kan my nooit ooit laat gaan nie Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie Jy wil my nooit ooit laat gaan nie Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie Jy kan my nooit ooit laat gaan nie Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie Jy wil my nooit ooit laat gaan nie Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie Jy kan my nooit ooit laat gaan nie Ek kan jou nooit ooit laat gaan nie Jy wil my nooit ooit laat gaan nie Ek wil jou nooit ooit laat gaan nie Jy kan my nooit ooit laat gaan nie