Bouwer Bosch - Die Reënboog Verf So Mooi lyrics

Published

0 291 0

Bouwer Bosch - Die Reënboog Verf So Mooi lyrics

Die Reënboog Verf So Mooi (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Ontstuimige see my hart is 'n brander ek wens jy kan in my liefde swem 'n veldbrand vol blomme so rein en alleen Die sterre staan almal saam skitter verby die skaam die wind waai my hart deurmekaar die weerlig onthou ek kry swaar Neem my na die einde van die wêreld ek wil weet wat ek moet doen om jou te sien jou te hoor Die reën reinig al my wonde die son skyn deur al my sonde 'n boom hou sy asem op vir my om 'n keuse te maak die wolke waardeer my besluit die sneeu stem gald nie saam nie die reënboog verf so mooi die reënboog verf so mooi Neem my na die einde van die wêreld ek wil weet wat ek moet doen om jou te sien jou te hoor Neem my na die einde van die wêreld ek wil weet wat ek moet doen om jou te sien jou te hoor die reënboog verf so mooi die reënboog verf so mooi