Bouwer Bosch - Dansvloer Rumoer lyrics

Published

0 389 0

Bouwer Bosch - Dansvloer Rumoer lyrics

Dansvloer Rumoer (ft. Lindi Delport) (Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch) Do do do do x3 da da da Do do do do x3 da da da Ons het oogkontak gemmak, duidelik het ons smaak gaan ek my kans kry om met jou te praat vriende lag vir my sê ek sal jou nooit kry kyk hoe ek jou op die dansvloer verlei Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry dans pa**ies ek lyk spasties, ek doen dit als vir jou waar die musiek ons dansende harte lei Do do do do x3 da da da Do do do do x3 da da da Ek het jou aandag gekry gevoel hoe sien jy my jou vriende staan op sy toe jy my halfpad kry ons hande vind mekaar ons kan nie ophou staar hoe gaan ons hierdie ding doen sonder dat jy my soen Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry dans pa**ies ek lyk spasties, ek doen dit als vir jou waar die musiek ons dansende harte lei la la la la la la x2 gee my 'n kans la la la la la la x2 kan ons net dans la la la la la la x2 gee my 'n kans la la la la la la x2 uhmm Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry Jy weet net soos ek jy is bo my vuurmaakplek maar ek weet net soos jy dat jy sal aanhou stry dans pa**ies ek lyk spasties, ek doen dit als vir jou waar die musiek ons dansende harte lei Do do do do x3 da da da Do do do do x3 da da da