Bok Van Blerk - Pa en Seun lyrics

Published

0 144 0

Bok Van Blerk - Pa en Seun lyrics

Ek staan hier alleen langs jou graf En ek wens so graag jy was nog hier Dat ons net kon praat, En ons trots kon laat vaar En ek net jou Pa kon wees Net die beste vir jou wil ek he Maar daai woorde was nooit net gese En hier waar jy le my seun weet ek nie Tyd was te min om oor te begin Se my hoe se ‘n Pa vir sy seun In Jou het ek lewe gevind Ek het jou lief jy's my kind Jy's my kind Se my hoe word ‘n Pa so alleen Dit voel soos my enigste seun Die Here het jou my geleen Jou woorde draai steeds in my kop Daar is soveel wat ‘n Pa nog wou vra Maar eendag moes jy ook ‘n pa word my kind En dan sou jy alles verstaan Soos ‘n pa wat sy lewe sou gee Met sy trane wat die see weg sou vee Maar hier waar jy le my seun Weet ek die tyd was te min En niks maak meer sin Se my hoe se ‘n Pa vir sy seun In Jou het ek lewe gevind Ek het jou lief jy's my kind Jy's my kind