Onvolmaakte kwaad, begrypende gedrag wat ek toon
Van al die hartseer leeg, kompeteer ons vir raad
En saans dink ons aan wat ons het
Verseg om alles op te gee
Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie
Dus verby , en ek vir altyd weet Wie by my is
Miskien in daai rigting in gedwing
Van hard gemaakte emosies staan ons sterk
Met ʼn doellose naam dink ons alles het vergaan
Vertrou ʼn ou kleptomaan verdwyn
Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie
Dus verby, en ek vir altyd weet wie by my is
Saans as ek gaan slaap, nooit verstaan nie, dink nie
Dus verby, en ek vir altyd weet wie by my is