Ek het 'n ongewone verklaring Ek weet nogsteeds niks nie En ek gee nie om nie Ek sal eerder ophou praat Voor ek 'n regte besluit moet maak Voor ek 'n regte besluit moet maak Voor ek 'n regte besluit moet maak Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Dit is eienaardig hoe hulle ons geleer het Dit is interessant hoe lank ons daaran wou vasklou Ek sal eerder my bewussyn verloor
Voor ek 'n regte besluit moet maak Voor ek 'n regte besluit moet maak Voor ek 'n regte besluit moet maak Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg Ek weier om te glo Wat jy glo is alleen reg