vaal blou lug en die vrees van die onbekende daar's 'n byt in die lug wat net soos bloed lyk ek wil nie paranoia kweek nie, maar iemand doen dit klaar o, my liggaam breek my siel riviere vol, maar ons are brand fok my tot ek val die hel is hier en die hemel in jou hande ek wil nie paranoia kweek nie,
maar iemand doen dit klaar ek maak dit toe en skuif my gedagtes weg my hart klop dan nou harder, my hart klop dan nou vinniger as jy voel, wat dit alles in besing die hede suggestief die hel is hier en die hemel in jou hande dit bly 'n donker land