Kon jy die aand soos ek lees? Ek weet natuurlik presies wat daar gebeur het Sy se ek gooi alles saam met my naam weg Die woorde sny my en ek bloei Koor: Een konfrontasie van ʼn kopklits af Sit nog een in die hand Veertig dae en veertig nagte laas was ek niks om oor te lag nie Lag so hard as wat jy kan Lag so hard as wat jy kan Ek sal die grap wees as jy my nog een vertel
Bebloede oë en wit tafelblad Slaap net ʼn bedreiging en die son is al op Iemand skree: "Wat de fok?" en ek voel ek moet ook Koor Van lekker lag kom ʼn ma**iewe fokop Skeur jou moue af Verbeel jouself jy lewe nog Vrot energie ons enigste middelaar Iemand skree: "Hou op!" en ek voel ek moed Koor