Verdoof Vergiftig Verskoon my Met ʼn soen op die wang, het jy 'n toekoms mooi beplan. Ek verkies nogsteeds om in die Kaapstad se nag in te kruip. Kan ons daar ontmoet? En die aarde kry om ons Stuk vir stuk in te sluk. Haal asem. Haal asem. En keer op keer Moek ek wegkruip, want die waarheid lê so dun. Te jonk om te gaan slaap. Hoe kan jy jou oë toemaak? Jou ma se poes. Kan ons daar ontmoet? En die aarde kry om ons Stuk vir stuk in te sluk. Haal asem. Haal asem. Ek hoor jy se so. Haal asem. Haal asem. Ek moes verloor toe middelmatigheid nog genoeg was.
Was dit nodig om van my ʼn man te maak? My God verlos my van die vraag. Knyp die valsheid tussen jou twee vingers vas. Kan ons daar ontmoet? En die aarde kry om ons Stuk vir stuk in te sluk? En die vloer sal sink, soos ons verdrink. Haal asem. Haal asem. Ek hoor jy se so. Haal asem. Haal asem. Ons het daar ontmoet. Die aarde gekry om ons Stuk vir stuk in te sluk. En die vloer gesink, soos ons verdrink. Haal asem. Haal asem. Ek hoor jy se so. Haal asem. Haal asem. Haal asem!