miskien werk dit nie kan hierdie liggaam dit nog hou? is jy 'n slaaf vir die donderweer my hart? waarna luister ons nou? wag jy ook? voel jy veilig in die skaduwee van jou stad? ek het lank by die duiwel geslaap en hierdie reuk kom moeilik uit ek is op my knieë die res van my bene is daarmee heen. is dit al te laat? gaan ons in elk geval die hier en nou oorleef? ek sal eerder wag en kyk
my vriende sukkel ook stomme mond hoor ons paaie gaan weer kruis geskiedenis het dit so bewys waarna luister ons? stomme mond, hoe sal ons enige iemand oortuig? is jy ook in die strik gevang? dit maak dit twee van ons ek droom nog steeds ek het alles oordoen ek moes alles oordoen want hierdie reuk kom moeilik uit Added by JACQUES GOUWS