Wat sal van ons oorbly as hierdie berg op ons sal val? Geen paaie beveel ons êrens heen nie Wie sal ons vertrou? Ons tyd hardloop uit En dit nou baie kouer buite Die voorgevoel het verdryn Sal jy ooit kan skoon kom en die waarheid vertel? Daar is niemand om te volg nie Kan nooit soos hulle wees nie Hier is ons huis vol lyke Die oues smeek vir ons genade Dooie water, dooie oë Pasop Die morestond los ʼn vuil reuk in die mond
My grootste probleem is dissipline Want ek voel nog niks nie Maria, bloei jou bloedrooi trane oor my uit Net die teer en die son Van hierdie middag gaan daar min kom Sal jy ooit kan skoon kom en die waarheid vertel? Daar is niemand om te volg nie Kan nooit soos hulle wees nie Hier is ons huis vol lyke die ouers smeek vir ons genade dooie gate dooie oe Hier is ons lyke hier is ons lyke hier is ons