moet my nie hospitaal toe vat nie vergewe my as ek nie wil gaan nie moet my nie aan die polisie oorgee nie nie probeer om 'n doos te wees nie die pyn werk nie meer nie al daai laaities staan die hele bar vol en ek wou niks breek nie dit was 'n ongeluk ongelukkig op 'n naweek is my waardes laag dit was 'n fokkin ongeluk ek het 'n harde tyd om te probeer onthou sou graag iemand anders probeer blameer
onthou jy die swakheid in my hande dit is ironies maar dis nie meer snaaks nie en ek wou niks breek nie wys my waar is die deur het jy gesê die einde is naby? die lewe is minder werd as jy niemand het nie fok jou ongeluk op 'n naweek is my waardes laag fok jou ongeluk die apologie het betekenis verloor Added by JACQUES GOUWS