My gemoedstoestand raak al beter Al sak die donker toe Dit beteken nog nie ek gaan hemel toe nie Miskien nog verder van ʼn hemelwese af Ek voel nog jonk maar ek glo glad nie in sprokies nie Koor: Gee my tyd my hart Dans saam terwyl ons heengaan Voor ons stof word Voor ons weer stof word Gee net tyd my hart Dans saam terwyl ons heengaan Voor ons stof word Voor ons weer stof word
Dis hier waar ek veilig voel Onder versagtende omstandighede Trap ek dalk nou op jou tone? Ek is nie veel van ʼn danser nie maar ek sal dans as ek dronk genoeg is. Koor Dis hier waar ek veilig voel Onder versagtende omstandighede Trap ek dalk nou op jou tone? Ek is nie veel van ʼn danser nie maar ek sal dans as ek dronk genoeg is. Dronk genoeg is Koor x2