Die nadors gee my tyd om te dink, Niks voel meer dieselfde nie. Miskien sal slaap my kan genees, Maar ek is nie moeg genoeg nie. Trek my beste klere aan Erken die nederlaag terwyl ek voëls en karre buite hoor sing Iemand sal my eendag hoor sing Verstand en wysheid is hier nodig, Elke week ‘n nuwe krisis, Ek is moeg van hierdie straat,
En om met myself te praat My sweet ruik erger, Ek kan my koue dalk tydelik wegsteek My masker het al klaar in die publiek afgegly As jy hier bly mag iets sleg dalk met jou gebeur. Die rat in my kop sal binnekort weer begin draai, Ek neem aan dis te laat En jou pennie dalk fataal Huil, Huil die geliefde land.