staan in jou ry om in jou ry te bly ons soek net die beste vir jou bly net op jou knieë miskien kan ons vir jou iets leer tussen verf en alles wat verweer lê jy vir die duisendste keer stry net so hard as wat jy kan ek wens die tyd was reg en almal was daar ek moes dit vroeër probeer twyfel sterk, brosbeen kultuur vlugteling,
het ek jou uitgevang? dis seker net toevallig ek moes dit vroeër probeer hang maar jou drome op rug teen die muur spoeg en skree jou moë skoene proe die vloer terwyl ons doodgaan raak ons ouer staan net nader aan die lug eentonig en te laat ek besef die mure het ore en iemand hou jou dop