Vloei vrylik, sluk deur die stuk stroom Was 'n doos in die donker en in die lig Aarde bespiegel, waarsku streng Vibrasie dwing Ek luister na die stem Dood vir jou oë Ek sweer jou die dood voor die oë Die beton van die stad vreet gate sonder vrae, Dit vreet gate sonder vrae in my geesdrif in Hier en nou Duiwels in skaapklere Hier en nou Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik Hier en nou Ek kan my bes probeer maar dit sal nie help nie Wanneer kom die somer?
Want die seisoen sit my op my plek Vrees in jou oë Eks bevrees daar's dood in jou oë Die beton van die stad vreet gate sonder vrae, Dit vreet gate sonder vrae in jou geesdrif in Hier en nou Duiwels in skaapklere Hier en nou Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik Hier en nou ---- Dit vreet gate sonder vrae in my geesdrif in Hier en nou Duiwels in skaapklere Hier en nou Jy het niks nodig nie, maar ek is afhanklik Hier en nou