Ek moet, by jou uitkom, by jou inkom Met 'n broer se intensies Stasies, sonder seine, kry jy myne Wat is jou frekwensie? Ek bly eerder niemand, as iemand sonde jou Wat is jou FM Stereo? Waar's jou kop, wie's jou Romeo? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet Wat is jou FM Stereo? Watter knoppie moet ek draai vir jou? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet Tel my, by jou oorwinnings En als wat binne, my hart verrinneweer Kyk weg, want as jy weer kyk Sal hy wat wegkyk, in 'n soutpilaar verteer Ek bly eerder niemand, as iemand sonder jou ...
Wat is jou FM Stereo? Waar's jou kop, wie's jou Romeo? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet Wat is jou FM Stereo? Watter knoppie moet ek draai vir jou? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet Maar die man in my wil weet Ek bly eerder niemand, as iemand sonder jou Wat is jou FM Stereo? Wat is jou FM Stereo? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet Wat is jou FM Stereo? Watter knoppie moet ek draai vir jou? Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns Maar die man in my wil weet