Jy's net hier in my hart (Hier in my hart) (Hier in my hart) Jy's net hier in my hart (Hier in my hart) En ek wonder waar kry ek jou vandaan As ek aan jou dink is dit verby met my Want dit bly by my ek het jou gekry Jy's nog altyd die mooiste meisie vir my Dis net ek en jy Jy's net hier in my hart As ek jou soek is jy alewig daar En jy ken die pad En ek wonder waar kry ek jou vandaan Almal is jaloers ek voel vere Want die son gaan skyn al reën dit Ek is mal oor jou maar jy weet dit Dis net ek en jy Jy's net hier in my hart As ek jou soek is jy alewig daar En jy ken die pad En ek wonder waar kry ek jou vandaan Jy's net hier in my hart
As ek jou soek is jy alewig daar En jy ken die pad En ek wonder waar kry ek jou vandaan As jy in my oë kyk voel dit of jy wil sê Almal om ons soek wat ons klaar het Jy't my hart gered Jy's net hier in my hart (Hier in my hart) En ek wonder waar kry ek jou vandaan Jy's net hier in my hart As ek jou soek is jy alewig daar En jy ken die pad En ek wonder waar kry ek jou vandaan Jy's net hier in my hart As ek jou soek is jy alewig daar En jy ken die pad En ek wonder waar kry ek jou vandaan Jy's net hier in my hart (Hier in my hart) (Hier in my hart) Jy's net hier in my hart (Hier in my hart) En ek wonder waar kry ek jou vandaan